Thursday, December 23, 2010

Review of The Thin Line - Joan Hambidge in Die Burger


The Thin Line is ’n versameling kortverhale wat ’n mens eenvoudig nie kan neersit nie.
Arja Salafranca ondersoek die subtiele verbintenisse tussen mense, soos vroue wat saam koffiedrink, maar mekaar sonder woorde kritiseer, of, met giftige uitinge aanval; eks­geliefdes wat saamreis en in ’n vreemde landskap ontdek die verhouding werk nie meer nie, en sal nooit weer werk nie; ’n “verhouding” tussen twee mense wat liefdeloos is en tog uitloop op ’n desperate seksuele verkenning; ’n vrou wat haar manlike geliefde se eks-meisie seksueel begeer, najaag en ’n slot wat uitloop op ellende; ’n ondersoek na vetsug met ’n jong meisie wat haarself letterlik doodeet as die subteks . . Read more here

No comments: